Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,023 episodes available.
June 04, 2020MiddagvervolgverhaalBets se eksentrieke ma, Aletta, bots met haar dogter....more0minPlay
June 03, 2020MiddagvervolgverhaalPearl is so opstandig soos altyd, en eis antwoorde oor haar herkoms....more0minPlay
June 02, 2020MiddagvervolgverhaalDieter se chauvinistiese optrede teenoor Elvera verskerp....more0minPlay
June 01, 2020MiddagvervolgverhaalBets se groot dag verloop, soos gewoonlik, nie soos wat sy dit wou hê nie....more0minPlay
May 29, 2020MiddagvervolgverhaalDis twee weke later. Almal kom by die Bellville-huis bymekaar ná Johan se begrafnis. Buite in die tuin vertel Ben vir Pieter presies wat gebeur het, en hoe braaf sy pa was om te doen wat hy gedoen het. Chanel en Adri belowe om vir altyd getroue skoonsusters te wees. Bettie en Ma besin oor wat met hulle seuns gebeur het. Hulle besluit om in die openbaar saam te werk om bendes en rampokkers te kniehalter. "Uit hierdie slegte ding wat met ons gebeur het, moet daar tog iets goeds kom."...more0minPlay
May 28, 2020MiddagvervolgverhaalDie rooftog het gefaal. Die Steenberg-broers en die Vinnige-Boys bende moet vir die gelag betaal. Ben en kaptein Schutte praat oor wat gebeur het, en wat nog kan gebeur....more0minPlay
May 27, 2020MiddagvervolgverhaalDis die oggend van die rooftog. Ben hou toesig as die transitotrok gelaai word. Dit word gou duidelik dat Jakes ander planne het as die wat die Steenberg-broers voor gehoop het, en daar moet vinnig besluite geneem word....more0minPlay
May 26, 2020MiddagvervolgverhaalJohan neem Ben na die grot. Hulle bespreek die finale plan van aksie vir die volgende dag se rooftog. Die familie is veilig in Langebaan, en sal daar bly totdat die rooftog verby is. Johan het ʼn nare gevoel oor die transitorooftog, en maak ʼn skokkende erkenning aan Ben oor wat hy dink sal gebeur....more0minPlay
May 25, 2020MiddagvervolgverhaalBen en Adri beplan hulle toekoms. Hulle droom oor die kind wat hulle sal aanneem, en oor hoe daardie besluit hulle lewe sal verander. Chanel probeer om Johan te oorreed om liewers niks met Jakes en die Vinnige-Boys bende te doen nie. Nadat hulle amper weer begin stry hieroor, erken Johan aan haar dat hy en Ben se plan al uitweg is vir hom en sy familie. Hy het diep berou oor die moontlike gevolge van sy optrede. Chanel en Adri begryp uiteindelik die lewensgevaar waarin almal nou verkeer....more0minPlay
May 22, 2020MiddagvervolgverhaalDie hele familie vergader om Ma se verjaarsdag te vier. Sy is bly dat Johan en Chanel weer bymekaar is, en is verheug wanneer Adri en Ben haar vertel van die baba wat hulle wil aanneem. Die voordeurklokkie lui, en Ma maak die deur oop vir ʼn onverwagte gas......more0minPlay
FAQs about Middagvervolgverhaal (RSG potgooi):How many episodes does Middagvervolgverhaal (RSG potgooi) have?The podcast currently has 1,023 episodes available.