Nuus

Middeltermyn-begroting: Almal het 'n wenslys


Listen Later

Besprekings word steeds gevoer oor hoe regeringsamptenare begrotingstoewysings moet bestee, aangesien konsultasies oor die middeltermyn-begrotingshersiening met streekregerings op 25 Augustus afskop. Die Ekonomiese en Maatskaplike Geregtigheidstrust sê die middeltermyn-begrotingshersiening moet fokus op inisiatiewe wat inklusiewe groei, sosiale billikheid en ekonomiese veerkragtigheid bevorder. Die trust se Breschnef Katjito het insigte met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings