Nuus

Midvaal bied korting van 10% oor BKS


Listen Later

Die Midvaal plaaslike munisipaliteit het ʼn bykomende korting van 10-persent op eiendomsbelasting goedgekeur vir eiendomme in die landboukategorie wat deur bek-en-klouseer geraak word. Burgemeester Peter Teixeira sê die siekte het ʼn vernietigende uitwerking op die landbou- en boerderysektore wat lei tot veeverliese, beperkings op uitvoere en aansienlike druk op boere, en het ook ʼn meer omvattende uitwerking op ekonomiese groei:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings