Johann Els kuier met Anné Blom. Sy is ‘n spreker by die Mighty Women in God konferensie 7 – 9 Maart by Parys, vanwee haar hart vir vroue en hoe sy uit haar liefde vir Jesus vroue bedien soos net ‘n vrou kan. Spektrum Podcasts