Mighty Women in God vind plaas in Parys 7 – 9 Maart en een van die sprekers daar is Ina van Vuuren. Haar bediening se naam is “Pure Pomegranate” en sy bedien graag vroue wereldwyd. Haar tema vir die konferensie is “Kom sit onder die appelboom” uit Hooglied natuurlik. Spektrum Podcasts