Nuus

Migrantprotes: Plaaslike vervoerders sit stappe uiteen


Listen Later

Reaksie word ontvang op die moontlike vertraging van Suid-Afrikaanse vragoperateurs se aflewerings. Die logistieke bedryf in Suid-Afrika beplan alternatiewe roetes en oorweeg bykomende sekerheidsmaatreëls vir vandag se beplande betogings teen migrante. FP du Toit Transport in Namibië doen dieselfde. Leodolf Swanepoel, uitvoerende hoof, het aan Kosmos 94.1 Nuus die stappe uiteengelê wat FP du Toit Transport gaan doen om drywers en produkte te beskerm.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings