Nuus

Militêre oefeninge bedreig Agoa


Listen Later

Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrika se voortgesette deelname aan die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika is van kritiese belang vir ekonomiese herstel, werkskepping en groei. Die party sê die ANC se huidige buitelandse beleid, insluitend militêre bande met China, Rusland en Iran, bedreig toegang tot Amerikaanse markte en kan duisende werksgeleenthede in gevaar stel. Jaco Mulder van die VF Plus sê die regering moet 'n verantwoordelike, handelsgerigte buitelandse beleid aanneem om uitvoere te beskerm:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings