Nuus

Miljarde vir waterinfrastruktuur na Kaapse beraad


Listen Later

Die Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het aangekondig meer as 176-miljard Suid-Afrikaanse rand is in die laaste drie dae van die Waterbeleggingsberaad in Kaapstad ingesamel. Sy sê net 80 belangrike waterbeleggingsprojeke van 38 verskillende lande is vir die beraad gekies. Volgens haar het gebrekkige beleggings in water alle winste van al die volhoubare ontwikkelingsplanne van water en sanitasie beïnvloed:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings