RSG Kuns

Minè Kleynhans solo-uitstalling by Pretoria Kunsmuseum


Listen Later

Christelle Webb-Joubert besoek die Pretoria Kunsmuseum. Sy stap saam met kunstenaar Minè Kleynhans deur haar solo-uitstalling. Sy is 2024 se wenner van die Sasol Nuwe Handtekeninge Kunskompetisie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG