‘n Verhoging van 3,8% vir die minimum loon in Suid Afrika is onlangs deur die Suid Afrikaanse department van arbeid aangekondig. Dit tree op 1 Maart in werking. Bennie van Zyl die Hoofbestuurder van TLU SA is ons gas: