Nuus

Minister bekommerd oor graad-koop bewerings


Listen Later

Die minister van Hoër Onderwys, Buti Manamela, het ernstige kommer uitgespreek oor bewerings van 'n sindikaat wat grade verkoop by die Vaal Universiteit vir Tegnologie waarby buitelandse burgers betrokke is. Woordvoerder Matshepo Seedat kritiseer senior bestuur omdat hulle na bewering die optrede ten opsigte van verklikkers se bewyse langer as 'n jaar vertraag het. Sy sê Manamela het teen Vrydag 'n voorlopige verslag aangevra, wat administratiewe vertragings en gevolgbestuur uiteensit. Seedat sê die departement waarsku 'n strafregtelike ondersoek kan volg:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings