Nuus

Ministerie verduidelik leë medisynekas


Listen Later

Die gesondheidsministerie loop toenemend onder kritiek deur namate al hoe meer berigte na vore kom van klinieke wat nie meer noodsaaklike medikasie het nie, 'n situasie wat dreig om behandeling vir pasiënte te ontwrig en pogings om die openbare gesondheidsorgstelsel te versterk, ondermyn. Kosmos 94.1 Nuus het met die ministerie se woordvoerder, Walters Kamaya gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings