SA Gemeente Londen Preke - audio

Ministry Service


Listen Later

Vandag se erediens het bietjie anders verloop as normaalweg. Ons het al ons bedieninge aan die gemeente voorgestel en Dawie se preek het gehandel oor die redes waarom 'n mens kerk toe kom - vir jouself of vir ander. Om te gee of om te ontvang.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn