Nuus

Minneapolis burgemeester sê ICE moet tsek


Listen Later

Die herrie is los na immigrasie-agente ‘n 37-jarige vrou in Minneapolis in Minnesota doodgeskiet het. Owerhede sê sy het met haar voertuig op die ICE-agente afgepeil maar beeldmateriaal van die voorval toon dat sy probeer wegkom het. Die stad se burgemeester Jacob Frey het uiters passievol na die voorval met die media gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings