Nuus

MISA is boos oor Agoa vat verval het


Listen Later

Die motorvakbond MISA sê Suid-Afrika het te laat opgetree om nuwe handelsooreenkomste met Amerika te sluit voor die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika gister verval het. Hulle waarsku dat hierdie mislukking werksverliese in die kleinhandelmotorbedryf sal vererger waar afleggings alreeds styg. Die woordvoerder van die vereniging, Sonja Carstens, sê pogings deur president Cyril Ramaphosa en die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau om die ooreenkoms te red, het misluk:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings