Nuus

Mislukking met implementasie beteken meer skuld


Listen Later

Reaksie word steeds ontvang op die regering se stadige implementering van die ontwikkelingsbegroting. Volgens finansminister Ericah Shafudah is minder as 30 persent van die 9,6 miljard Namibiese dollar wat vir projekte begroot is, teen einde September bestee. Die ekonoom Gabriel Erastus sê dit het 'n impak op die uitvoering van kapitaalprojekte, en dus op werkskepping en ekonomiese ontwikkeling. Hy het nog 'n probleem aan Kosmos 94.1 Nuus uitgelig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings