Nuus

MIV-befondsing... GOOD vra waar's die regering se plan?


Listen Later

Die GOOD-party sê drie maande is verby sedert Amerika mediese befondsing aan die land gestaak het, maar die regering het nog geen teenmaatreëls aangekondig nie. Twaalf fasiliteite in Suid-Afrika is ná die besnoeiings gesluit. Dit sluit klinieke vir MIV en vigs-pasiënte in, asook antiretrovirale fasiliteite. GOOD se nasionale jeugvoorsitter, Kaden Arguile, sê die werklikheid is dat die kwesbaarste in die samelewing die ergste deur die besnoeiings geraak word:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings