Nuus

Mnyupe sluit aan by Duitse energiereus


Listen Later

Die stigtershoof van die Namibië Groenwaterstofprogram, James Mnyupe, tree met ingang van 1 November af waarna hy by die Duitse maatskappy Thyssenkrupp Uhde as senior visepresident vir Afrika Suid van die Sahara sal aansluit. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die Groenwaterstofprogram se woordvoerder, Jona Musheko, gesê Mnyupe was groot sukses behaal sedert sy aanstelling in 2021.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings