Nuus

Moenie Hawala staatsbegrafnis gee: historikus


Listen Later

Die dood van die voormalige hoof van die Namibiese Weermag, luitenant-generaal Solomon 'Jesus' Hawala, het uiteenlopende reaksies uitgelok. Hawala, wat op 89 oorlede is, word deur sommige as 'n bevrydingsheld gevier terwyl hy terselfdertyd van menseregteskendings beskuldig word. Hawala het die bynaam "Slagter van Lubango" in 'n Swapo-aanhoudingkamp in die Angolese dorp gekry tydens die grensoorlog. Die historikus en politieke ontleder Henning Melber het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings