Media24

‘Moenie ophou probeer nie’ – Gerrit van Zyl


Listen Later

In hierdie episode van Bly Boer deel Gerrit van Zyl, sakeman en bekroonde stoetbeesboer van Dewetsdorp, sy merkwaardige reis van konvensionele boerdery na herlewingslandboupraktyke met Reza Clifford.
Gerrit se benadering tot geestelike welstand is diep gewortel in praktiese geloof, volharding en om sinvolheid in daaglikse klein bydraes tot iets groter as jouself te vind.
Hoor wat hy sê oor:
volharding te midde van kritiek;
die waarde as jou dagtaak ’n verskil maak;
om nie te wag vir ander om vir jou geleenthede te skep nie; en
om die vermoë te ontwikkel om terug te bons.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Media24By Media24