Nuus

Moenie van Strafhof onttrek, maak dit van binne reg


Listen Later

In plaas daarvan om aan die Internasionale Strafhof te onttrek, moet Namibië maniere vind om die organisasie van binne af reg te stel, sê Toni Hancox, direkteur van die Regshulpsentrum. Daar is voortdurende debat in Namibië oor sy lidmaatskap van die Strafhof. Sommige kritici voer aan dat die hof bevooroordeeld is, veral teenoor sake in Afrika, en stel voor dat Namibië moet oorweeg om te onttrek. Die AR-leier Job Amupanda is gereed om 'n mosie in die parlement ter tafel te lê dat die land die Strafhof verlaat. Hancox het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings