Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologiestrategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, verduidelik wat op die rand-kunsmatige intelligensie behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
Elke Brink, direkteur en welvaartadviseur by PSG Wealth R21, bespreek die FSCA se jongste verslag oor hoe finansiële diensverskaffers klagtes hanteer. Volg RSG Geldsake op Twitter
Vanaf môre gaan die arbeidsregte vir werknemers met hoër inkomste verander. Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, verduidelik wat dit behels. Volg RSG Geldsake op Twitter
Arthur Goldstuck, joernalis en uitvoerende hoof van World Wide Worx, gesels oor Shoprite se verslag oor klein- en medium-onderneming. Volg RSG Geldsake op Twitter
‘There is no doubt that the world is looking and saying, if you don't actually trim your waste, you are going to be in severe trouble in the longer term,’ says Dr Azar Jammine, chief economist at Econometrix. Moneyweb
8 min
About Moneyweb Radio
From the publisher's feed
Moneyweb is a leading provider of financial news content in South Africa specialising in coverage around retirement, investment, personal finance and entrepreneurship. We are a key content provider of…
financial news in English and Afrikaans to the SABC running RSG Geldsake and SAfm Market Update.