Kompas Gemeente

Monumente


Listen Later

Marius Malan het die reeks vir voortgesit en met ons gesels oor: Monumente. Monumente word gewoonlik opgerig om ons te herinner aan die verlede, asook ons geskiedenis. Dit is ook belangrik dat ons vir ons geestelike monumente sal oprig. Dit help ons om te onthou wie God is, om te erken wie Hy in ons lewe is en om vir ons hoop te gee.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente