Nuus

Moontlike vloede onder Vaaldam het DA boos


Listen Later

Die DA is teleurgesteld oor die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, se laks houding teenoor gemeenskappe stroomaf van die Vaaldam wat moontlike oorstromings kan ondervind. Die party sê die minister het die Parlement verseker dat geen vrylatings as deel van die strategie beplan word om damvlakke te bestuur nie. Dennis Ryder van die DA sê met die eerste groot reën wat nou val, laat die huidige vlak van die dam 'n baie klein veiligheidsmarge:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings