Sign up to save your podcasts
Or

Die regering is glad nie haastig om die kragkrisis op te los nie. Hulle kan nie 'n ramp bestuur, selfs al kom dit met kantwielietjies uit nie.
Die ANC is baie goed met werk skep vir hulle eie kaders, en die belastingbetaler moet pa staan vir die salaris.
Daar heers steeds onsekerheid oor die Tshwane burgemeester Randall Williams se bedanking. Die onsekerheid kon heeltemal vermy word.
By Anton MeijerDie regering is glad nie haastig om die kragkrisis op te los nie. Hulle kan nie 'n ramp bestuur, selfs al kom dit met kantwielietjies uit nie.