Sign up to save your podcasts
Or

Vandag se episode is 'n bietjie laat, want ek was eers na die Tshwane metro om verslag te doen oor die EFF se boeliegedrag toe hulle amptenare uit hulle kantore wou gooi.
In vandag se episode:
- Die EFF wil die parlement, wetgewers en raadslede in shebeens verander, waar verskille met die vuis opgelos word.
- Russiese kernkrag. Kernkrag is nie noodwendig 'n slegte idee nie, maar jy moet begin vrae vra as die EFF so iets voorstel.
- Die regering se vervelige kabinetsvergaderings is eintlik maar teepartytjies, en dit lyk of die kabinet heeltemal uit voeling is met die dinge wat Suid Afrikaners wil hoor.
By Anton MeijerVandag se episode is 'n bietjie laat, want ek was eers na die Tshwane metro om verslag te doen oor die EFF se boeliegedrag toe hulle amptenare uit hulle kantore wou gooi.