Feite Wen

Môre Môre - 24 Februarie 2023


Listen Later

Twee dinge die lewe is seker; belasting, en dat Fikile Mbalula laat sal wees vir 'n perskonferensie.

In vandag se episode gesels ek oor Mbalula wat op sy perdjie gespring het oor Andre de Ruyter se uitlatings, en ons kyk na die politieke gebeure in die Tshwane metro. Is Cope nou deel van 'n onheilige koalisie met die ANC en die EFF?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Feite WenBy Anton Meijer