Feite Wen

Môre Môre - 28 Feb


Listen Later

Die ANC sal die 29ste - 31ste Februarie 'n vergadering hou waartydens hy verantwoordelikheid sal aanvaar vir al die probleme wat hy vir Suid Afrika besorg het oor die afgelope 28 jaar.

In vandag se episode:

  • Pravin Gordhan weier om enige name te noem oor ANC politici wat betrokke is by beweerde bedrog en korrupsie by Eskom.
  • President Cyril Ramaphosa sê die feit dat ons op die gryslys geplaas is, is ’n geleentheid vir ons om ons finansieele wetgewing te verbeter…
  • Die nuwe Tshwane burgemeester word vandag tydens 'n spesiale raadsvergadering verkies.
  • ...more
    View all episodesView all episodes
    Download on the App Store

    Feite WenBy Anton Meijer