Feite Wen

Môre Môre - Billike Indiensname wet is... Onbillik!


Listen Later

  • President Cyril Ramaphosa het die wysigingswet op billike indiensneming onderteken, wat die minister van arbeid nou die mag gee om raskwotas in te stel by privaat maatskappye met 50 of meer werknemers.
  • Thabo Bester en sy vriendin terug na Suid Afrika gebring, na hulle na Tanzanië vlug.
  • Fase 6 beurtkrag is terug
  • Tshwane Speaker wil nie hê daar moet 'n mosie van wantroue in hom aangehoor word nie (maar natuurlik!)

  • ...more
    View all episodesView all episodes
    Download on the App Store

    Feite WenBy Anton Meijer