Feite Wen

Môre Môre - Die ANC is tweegesig jakkalse!


Listen Later

Die ANC in die Mangaung-metro wil sy raadslede onderwerp aan leuenverklikkertoetse, na hulle saam met die na hulle saam met die opposisie gestem het om Maryke Davies van die DA te verkies as Speaker. 'n Paar weke gelede het hulle te velde getrek teen "ondemokratiese" leuenverklikkertoetse in die Tshwane-metro.


Dis net 'n kwessie van tyd voor daar 'n dokumentêr gemaak gaan word oor Thabo Bester se ontsnapping.


Kry ons nog 'n rentekoers verhoging vandag?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Feite WenBy Anton Meijer