
Sign up to save your podcasts
Or


Die Tshwane metro se nuwe Speaker is ATM se Mncedi Ndzwanana, na die OVK beslis het dat die DA se 69 raadslede se stemme bedorwe is.
Jok Herman Mashaba oor ActionSA se moontlike samewerking met die ANC?
Moenie dat die EFF jou 'n rat voor die oë draai met hulle nasionale eendagstaking nie.
By Anton MeijerDie Tshwane metro se nuwe Speaker is ATM se Mncedi Ndzwanana, na die OVK beslis het dat die DA se 69 raadslede se stemme bedorwe is.
Jok Herman Mashaba oor ActionSA se moontlike samewerking met die ANC?
Moenie dat die EFF jou 'n rat voor die oë draai met hulle nasionale eendagstaking nie.