Feite Wen

Môre Môre - Kry die Tshwane metro vandag 'n nuwe burgemeester?


Listen Later

Die Tshwane metro sal vandag 'n spesiale raadsvergadering hou om 'n nuwe burgemeester te verkies. Die ANC sal ook 'n betoging hou na Tshwane Huis.

Die polisie maak ook hul stem dik oor die EFF se beplande National Shutdown

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Feite WenBy Anton Meijer