Nuus

MotoGP: Marquez jaag sewende titel


Listen Later

Ducati-renjaer Marc Marquez is nader aan sy sewende MotoGP-titel nadat hy die San Marino Grand Prix in Italië gewen het. Die Spanjaard het Aprilia-renjaer Marco Bezzecchi in die 12de ronde verbygesteek en nie weer teruggekyk nie. Bezzecchi was tweede en die Gresini Racing-deelnemer, Alex Marquez, was derde. Die Suid-Afrikaner Brad Binder was tiende. Marquez, wat met 182 punte voorloop, kan die titel dalk later vandeesmaand by die Japannese Grand Prix opraap, maar sê hy vat dit een wedren op ʼn slag:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings