Kosmos 94.1

Motorsport: Antonelli wen Kanadese GP


Listen Later

Die Mercedes-bestuurder Kimi Antonelli het sy voorsprong in die Bestuurderskampioenskap tot 43 vergroot nadat hy die Kanadese Grand Prix gewen het. Dis die Italianer se vierde agtereenvolgende oorwinning. George Russell, wat in die eerste posisie weggespring het, het weens ʼn foutiewe krageenheid aan die wedren onttrek terwyl hy en spanmaat Antonelli sake uitgespook het. Die sewemalige wêreldkampioen, Lewis Hamilton, in sy Ferrari was tweede en Max Verstappen van Red Bull derde. Antonelli sê dis nie hoe hy wou wen nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1