Nuus

Motorsport: Groot aksie op Grootfontein die naweek


Listen Later

In motorsportnuus is groot name onder die 13 inskrywings vir die vierde been van Shell V-Power-tydren Saterdag op Grootfontein. Die geleentheid is ook ter herinnering aan wyle jaer Jaco van Dyk, wat in Julie in ‘n motorongeluk oorlede is. Francois Lottering van MotorMedia Namibia het meer:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings