Nuus

Motsoaledi sê swakplekke moet aandag kry


Listen Later

Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê langdurige swak plekke in die openbare gesondheidstelsel moet dringend aangespreek word. Dit volg nadat die Gesondheidsombud bevind het die dood van ses gesondheidswerkers by mediese instellings in KwaZulu-Natal was nie die gevolg van swak werksomstandighede of afknouery en viktimisasie in die werkplek nie. Die ondersoek het wel aansienlike sistemiese probleme geïdentifiseer wat mediese beroepslui raak. Motsoaledi sê besnoeiings dra grootliks by tot probleme wat gesondheidswerkers se welstand betref:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings