Nuus

Movember... mans, dis julle beurt


Listen Later

Terwyl die wêreld “Movember” vier, word mans aangespoor om beheer oor hul gesondheid te neem deur vir prostaatkanker getoets te word. Die Kankervereniging van Namibië sê prostaatkanker bly een van die twee mees gediagnoseerde kankers onder Namibiese mans, maar baie stel steeds toetsing uit weens stigma en ongemak. Die vereniging se uitvoerende hoof, Rolf Hansen, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die belangrikheid van vroeë opsporing.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings