Nuus

MTC brei sy voetspoor uit


Listen Later

MTC brei sy nasionale voetspoor uit met die opening van drie nuwe Mobiele Huise in Divundu, Rundu en Katima Mulilo. Die Divundu-winkel is die heel eerste MTC-winkel in die dorp. Rundu en Katima Mulilo kry elk hul tweede kleinhandeltakke, wat in die eerste week van November vir die publiek sal oopmaak. MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat vir meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings