Nuus

MTC, Letshego stel mikroleningsplatform bekend


Listen Later

MTC Namibia en Letshego Micro Financial Services het die Tamba Maris loodsprojek begin, 'n mobiele mikroleningsplatform wat kitslenings van 100 Namibiese dollar tot 1 500 dollar bied. Terugbetalingstermyne wissel tussen sewe, 14 of 30 dae en rentekoerse tussen 14 persent en 22 persent. Lenings word binne 'n minuut goedgekeur deur outomatiese kliënte-inligting en kredietgradering te gebruik, en terugbetaal via die MTC Maris mobiele beursie. Kosmos 94.1 Nuus het by die hoofbestuurder van MTC Maris, Kayembe Ilunga, gaan kers opsteek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings