Kosmos 94.1

MTC ondersteun 9de Nasionale IKT-beraad


Listen Later

Voorbereidings vir die 9de Nasionale IKT-beraad vanaf 12 tot 16 Oktober vanjaar het reeds begin, met MTC wat 110 000 Namibiese dollar vir die geleentheid beskikbaar gestel het. Die beraad is daarop gemik om opkomende tegnologieë te benut om sosio-ekonomiese uitdagings op te los, die arbeidsmag op te lei, 4G/5G-infrastruktuur uit te brei en 'n digitaal inklusiewe ekonomiese omgewing te skep. Kosmos 94.1 Nuus het met MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1