Nuus

MTC weerlê omgewingskade tydens sy Buffalo-projek


Listen Later

MTC het bewerings van die hand gewys dat hul Buffalo-projek wat netwerkverbindings tussen Rundu en Katima Mulilo verbeter, omgewingskade veroorsaak. Foto’s van bome wat afgekap is, is wyd op sosiale media gedeel. Die maatskappy sê dat alle werk met volle omgewingsgoedkeurings en toestemmings van grondeienaars uitgevoer word. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het MTC-woordvoerder Erasmus Nekundi gesê dat die infrastruktuur slegs op grond wat deur die Padowerheid besit word, geïnstalleer word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings