At Lunch

'Muddy Bash' pret by Laerskool Eureka


Listen Later

Op 13 September spat die modder en die pret by Laerskool Eureka in Kimberley! Die gewilde ‘Muddy Bash’ bied hope stalletjies, vermaak, en ‘n dag vol gesinsvriendelike aktiwiteite. Kaartjies is beskikbaar op Quicket, en alle besonderhede is op die skool se Facebook-blad. Pulane Nel-Sekepe gesels met Werner Strauss om meer oor hierdie opwindende dag uit te vind.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

At LunchBy OFM