Kosmos 94.1 Landbou

Muisplaag is dalk nie muise nie...


Listen Later

Daar is groot uitdagings in die Otjozondjupa-streek met muise. Volgens die streek se Goewerneur James Uerikua sukkel produsente om hulle grane en groente te verbou. Daar is op die oomblik nie duidelikheid oor presies watter spesies betrokke is nie en Kosmos 94.1 Nuus het aangeklop by Professor Morgan Hauptfleisch, die bekende Bewaring Ekoloog van die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1