Nuus

Muller gesels oor Liga 2-wedstryde


Listen Later

Wedstryde van die laaste jaar van die drie-jaar Krieket Wêreldbeker Liga Twee is tans aan die gang by die FNB nasionale krieketgronde in Windhoek. Oman het Skotland Woensdag met 12 lopies geklop, terwyl Namibië môre-oggend om half-tien teen Oman te staan kom. Van die wedstryde was deur reën ontwrig maar is weer op dreef. Kosmos 94.1 Nuus het met die uitvoerende hoof van Krieket Namibië, Johan Muller gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings