Nuus

MVAF stuur padveiligheidsveldtog van stapel


Listen Later

Die Motorvoertuig-ongelukkefonds het sy padveiligheidsveldtog vir die feesseisoen bekendgestel. Ruben Uupindi, die fonds se senior bestuurder van ongeluk- en beseringsvoorkoming, sê Namibië sal heel moontlik 500 sterftes op die paaie aanteken teen die einde van die jaar. Die hoof uitvoerende beampte, Rosalia Martins-Hausiku, het gepraat oor hoe ongelukslagoffers die swaarste trek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings