My mooi dorp

My mooi dorp 1 Januarie 2022


Listen Later

Laat jou oorrompel deur die geur en prag van die Laventelboom of die Bosveldse Trots van de Kaap, wat nou al oral aard. In hierdie episode gesels plantkundige dr. Ernst van Jaarsveld oor inheemse bome, struike en rankers wat in die Bosveld en Laeveld aard, om inwoners te help om hulle dorpe en streke te vergroen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG