Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program is daarop gemik om dorpe in ons land te help – deur aanmoediging, aansporing, inligting en bemagtiging – om model-dorpe te word.... more
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.
March 26, 2023My mooi dorp 26 Maart 2023‘n Tandemboerdery om olyfproduksie te verhoog, groentetuine, skaatsplesier en ‘n talentkompetisie is nog dinge wat Barrydalers doen om werk te skep en kinders besig te hou. Dalk gee van hierdie dinge jou ‘n idee vir jou dorp. Daar is ook raad hoe om die eerste stap te doen om jou dorp se toekoms te verbeter....more26minPlay
March 19, 2023My mooi dorp 19 Maart 2023Op Barrydale is daar heelwat mense wat besig is om terug te ploeg in die gemeenskap - ’n Polisiesersant wat kinders afrig in skopboks, ’n Engelse inkommer wat joga afrig en die jongmense betrek by verskeie projekte, ’n trotse Khoi-afstammeling en ’n inkommer wat groentetuine aanmoedig, en ’n vrou wat 16 mense in diens geneem het met ’n tandem- en organiese boerdery....more28minPlay
March 12, 2023My mooi dorp 12 Maart 2023Elke liewe inwoner van ’n dorp moet betrokke raak by sy dorp, of dit op ’n groot manier is of deur die doen van klein dingetjies. En raadslede wat dien op die munisipale rade moet hulleself afvra of hulle leiers is wat net hulleself wil verryk, en of hulle daar is om die gemeenskap te dien, want hulle is inderwaarheid “public servants” wat vir die gemeenskap werk....more21minPlay
March 05, 2023My mooi dorp 5 Maart 2023Maak doodseker dat jy ’n goeie installeerder vir jou huis of sakeonderneming se sonkragstelsel kies, want dinge kan skeefloop as een van die honderde nuwe ‘installleerders’ wat oornag opgeskiet het, met jou elektrisiteitswisselstrome karring....more23minPlay
February 26, 2023My mooi dorp 26 Februarie 2023Moeg vir beurtkrag? Oorweeg jy ’n sonkragstelsel? Watter sonpanele moet jy kies? En watter battery? ’n Kenner verduidelik wat die opsies is, en hoekom sekere keuses beter as ander is....more25minPlay
February 19, 2023My mooi dorp 19 Februarie 2023’n Klompie vroue in Knysna het besluit die dorp moet skoner en mooier wees. Hulle stig toe Revive Knysna. Nou is parke en tuine al mooi gemaak, die stasie en ander geboue opgeknap en kan mens die verskil sien. Ons gesels ook verder met Kallie Kriel oor sonpanele en ander aksies waarby Afriforum betrokke is....more23minPlay
February 12, 2023My mooi dorp 12 Februarie 2023Afriforum beplan om ’n nuwe kragentiteit in die private sektor te vestig. Wat behels dié plan? Wat is die drie fases van die plan? En moet ons skrik vir klein korrelbed-kernreaktors? Kallie Kriel van Afriforum vertel meer. Ons gee ook ’n skakel na Afriforum se gids vir die beste beskikbare sonpanele, batterye en installeerders....more26minPlay
February 05, 2023My mooi dorp 5 Februarie 2023Het Parys al skoon water? En wat van die rioolprobleme by Viljoenskroon? En wat is die wetlike pligte van ’n munisipaliteit?...more25minPlay
January 29, 2023My mooi dorp 29 Januarie 2023Watter straatbome is beste vir die Strandveld-gebied, die fynbosgebied en vir kusdorpe? En hoekom is maatskaplike dienste, sekere skole en die polisiediens op die dorp ondoeltreffend of eintlik afwesig?...more24minPlay
January 22, 2023My mooi dorp 22 Januarie 2023’n Onderwyseres en van haar kollegas het ingespring en ’n biblioteek by ’n Afrikaanse staatskool op Kirkwood begin. En, plantkundige Ernst van Jaarsveld gesels oor bome....more28minPlay
FAQs about My mooi dorp:How many episodes does My mooi dorp have?The podcast currently has 104 episodes available.