My mooi dorp

My mooi dorp 12 Junie 2021


Listen Later

Jou reg tot skoon water is in die Grondwet verskans, tog laat baie munisipaliteite hulle gemeenskappe in die steek wat die voorsiening van skoon water betref. Marí Hudson praat met die waterbeheerders van die Sondagsriviervallei, wat dié vallei se water uiters doeltreffend bestuur, maar die dinge dan by munisipaliteit skeef loop. Dié skema red ook tans vir Nelson Mandelabaai van Dag Zero.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG