My mooi dorp

My mooi dorp 13 November 2022


Listen Later

Met die COP27 beraad wat tans in Egipte gehou word, kyk ons na die stand van sonenergie-opwekking. Sonnige Suid-Afrika is ver agter hiermee, nie net wat groot sonplase betref nie, maar ook wat sonpaneeltegnologie vir huise en vir groot sonplaasaanlegte betref. As Suid-Afrika nie baie vinnig wakker skrik en onmiddellik begin met onderhandelings om nuwe-tegnologie sonpanele te vervaardig en megasonplase met dié nuwe-tegnologie sonpanele te bou nie, is die ekonomiese implikasies ontstellend groot.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

My mooi dorpBy RSG