Weet jy of jou munisipaliteit onbehoorlike wins maak op jou elektrisiteit? Of hoeveel elektrisiteit in jou gebied deur onwettige verbindings verlore gaan? Of dat herverkopers van krag in jou gebied dalk onbehoorlike winste maak? Ons praat oor kragvoorsieningsfeite wat elke dorpenaar van moet kennis neem. En ons vind meer uit oor Kroonstad se makietie in Oktober.